SILENT NIGHT HOMEPAGE - silentnight.web.za
  
silent.wav Duitse weergawe van die lied in wave formaat.  WAV 646kb
stillen.ram Stille Nacht, Heilige Nacht - een van die eerste opnames van die 
lied op 'n Edison cylinder. Soos uitgevoer deur Hans Hoffmann.
RA 229kb
nrbc11.ram Stille Nacht - Nederlandse opname van die lied opgevoer deur die 
Netherlands Radio Boys Choir. (meer liedere van hulle)
RA ***
joanieko.ra Hawaise weergawe van Stille Nag soos gesing deur Joanie 
Komatsu. (Kopiereg Dancing Cat Records)
RA 448kb
tichanoc.rm Slovaakse weergawe.  (Van die JKM Group webwerf) RA 331kb
still.mid MIDI weergawe van die lied.  MIDI 1.38kb
silentnt.mid MIDI weergawe deur  Elton Smith (cots@airmail.net)  
Songs of Praise 
MIDI 15.1kb
sn-mohr.mid Verwerking van Stille Nag van die Joseph Mohr's manuskrip (ca. 
1820) in die  Carolino Augusteum Museum. Dit is gebaseer op die
melodie en kitaarnote van die oudste beskikbare weergawe. 
Deur Bill Egan.
MIDI 6.42kb
silentni.mid Weergawe van die lied deur Alexander Kondrashov. MIDI 22.7kb
1855sile.mid MIDI van die 1855 verwerking. (Ingestuur deur Bill Egan) MIDI 5.92kb
silent.mus MusicTime Lêer - MusicTime (R) Passport MUS 9.28kb
silent.mts MT Pro Lêer - MusicTime (R) Passport MTS 2.16kb
silent.enc Encore Lêer - MusicTime (R) Passport ENC 9.19kb
 
Bydraes, stuur e-pos aan: olivier@teachitza.com
 
Page created by Jako Olivier (2001) 
E-mail: olivier@teachitza.com
 
Return
 

Buy or sell on bidorbuy.co.za.